Our Lady of Medjugorje Messages containing 'geheg'
Total found:
2
Boodskap, 25 Februarie 1990
“
L
iewe kinders, Ek nodig julle uit tot oorgawe aan God. In hierdie tyd verlang Ek spesiaal dat julle afstand doen van die dinge waaraan julle
geheg
is en wat jou geestelike lewe skade doen. Liewe kinders, kies geheel en al vir God en staan Satan nie toe in jou lewe binne te kom deur die dinge wat julle en jou geestelike lewe verkeerd berokken. Kinders, God bied hom in sy volheid aan julle aan. Julle kan Hom slegs ontdek en leer ken in die gebed. Besluit daarom tot die gebed.
”
Boodskap, 25 Julie 1993
“
L
iewe kinders, ek dank julle vir jou gebede en vir die liefde, wat julle my bewys. Ek nodig julle uit te besluit om vir my bedoelings te bid. Liewe kinders, bied novenen aan en offer dit op om los te kom van dit waaraan jy die meeste
geheg
is. Ek wil hê dat jou lewe met my verbind sal wees. Ek is julle Moeder en wil nie, liewe kinders, dat satan jou mislei. Hy wil julle op die slegte pad bring! Dit kan hy egter nie, as julle dit hom nie toelaat. Daarom, liewe kinders, opnuut die gebed in jou hart, dan sal julle my oproep en my vurig verlang om julle te help, verstaan. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
”
To compare Medjugorje messages with another language versions choose