Our Lady of Medjugorje Messages containing 'geleentheid'
Total found:
2
Boodskap, 25 Mei 1994
“
L
iewe kinders, ek nodig jy almal uit meer vertroue in my te stel en intenser volgens my boodskappe te lewe. Ek is met julle en spreek voor julle by God ten beste, maar ek verwag wel dat jy jou hart oopstel vir my boodskappe. Verbly jou, want God het julle lief en gee jou elke dag die
geleentheid
jou te bekeer en vaster in Hom, die Skepper, te glo. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
”
Boodskap, 25 Desember 1999
“
L
iewe kinders, dit is die tyd van genade. My liewe kinders, vandag op besondere wyse met die klein Jesus, wat ek in my arms hou, gee ek julle die
geleentheid
om vir die vrede te kies. Deur julle 'ja' vir die vrede en julle keuse vir God gaan daar 'n nuwe moontlikheid vir die vrede oop. Alleen so, my liewe kinders, sal hierdie tyd 'n tyd van vrede en welsyn is. Gee daarom die pasgebore Jesus die eerste plek in jou lewe, sodat Hy jou op die weg van die heil kan bring. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
”
To compare Medjugorje messages with another language versions choose