Our Lady of Medjugorje Messages containing 'groot'
Total found:
25
Boodskap, 25 Oktober 1995
“
L
iewe kinders, vandag nooi ek jou uit die natuur in te gaan, want daar sal jy God, die Skepper, ontmoet. Liewe kinders, vandag nooi ek jou uit om God te dank vir alles wat Hy jou gee. Al dankend sal jy die Allerhoogste ontdek en al die gawes wat jy omring. Liewe kinders, God is
groot
en sy liefde vir elke skepsel is
groot
. Daarom bid, om God se liefde en goedheid te kan verstaan. Deur die goedheid en die liefde van God, van die Skepper, is ek ook as geskenk met julle. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
”
Boodskap, 25 Junie 2001
“
L
iewe kinders, ek is met julle en ek seën jou almal met my moederlike seën. Veral vandag, nou God jou in oorvloed genade gee. Bid en soek God deur my. God gee jou
groot
barmhartigheid, liewe kinders. Benut daarom hierdie barmhartigheid tyd en nader aan my Hart, sodat ek jou na my Seun, Jesus kan lei. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
”
Boodskap, 25 Desember 2002
“
L
iewe kinders, dit is die tyd van
groot
barmhartigheid, maar ook die tyd van
groot
beproewings vir almal wat die weg van die vrede wil volg. Daarom, my liewe kinders, nodig ek jou weer uit: Bid, bid, bid, nie met woorde nie, maar met die hart. Beleef my boodskappe en bekeer jou. Wees jy bewus van die gawe wat God my toegelaat het by julle te wees, veral vandag, nou dat ek die klein Jesus - die Koning van die Vrede - in my arms het. Ek wil julle die vrede gee. Dra hierdie vrede in jou hart en gee haar deur aan ander nie, totdat die vrede van God in die wêreld die oorhand kry. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
”
Boodskap, 25 Junie 2003
“
L
iewe kinders, ook vandag roep ek jou met
groot
vreugde op, na my boodskappe te lewe. Ek is met julle en ek dank jou dat jy in die lewe het omgeskakel wat ek jou sê. Ek roep julle op, met nuwe begeestering en blydskap, my boodskappe nog meer te verwesenlik. Mag die gebed jou daaglikse taak wees. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
”
Boodskap, 25 Februarie 2004
“
L
iewe kinders, ook vandag roep ek soos nog nooit tevore op jou hart oop te maak vir my boodskappe. Liewe kinders, wees diegene wat siele na God trek en nie diegene wat hulle van God wegvoer. Ek is met julle en bemin jou met 'n besondere liefde. Dit is 'n tyd van boete en bekering. Uit die grond van my hart roep ek jou op van my te wees met heel jou hart en dan sal jy sien dat jy God
groot
is, want Hy sal jou 'n oorvloed aan seëninge en vrede skenk. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
”
To compare Medjugorje messages with another language versions choose
<<Previous
1
2