Our Lady of Medjugorje Messages containing 'grootste'
Total found:
2
Boodskap, 12 September 1985
Tot Marija, op die Krizevac, vóór die viering van die fees van Kruisverheffing, die dag van die
grootste
pelgrimstog van die jaar:
“
M
ag die kruis in hierdie dae in die middelpunt van jou lewe staan. Bid veral gekniel voor die kruis, die bron van groot barmhartigheid. Wyd jy nou tuis spesiaal aan die kruis toe. Beloof nóg Jesus nóg die kruis te beledig nie en ook nie te vloek.
”
Boodskap, 25 Februarie 1992
“
L
iewe kinders, vandag roep ek jou op om nog nader aan God te kom deur die gebed. Alleen op die manier kan ek julle help en julle beskerm teen elke aanval van die duiwel. Ek is met julle en spreek voor julle by God ten beste, sodat Hy jou beskerm. Jy gebed en jy jawoord is daarvoor egter noodsaaklik. Julle verloor jouself maklik in materiële en menslike dinge en vergeet dat God jou
grootste
vriend is. Daarom, liewe kinders, kom nader aan God, sodat Hy jou kan beskerm en vir alle kwaad kan bewaar. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
”
To compare Medjugorje messages with another language versions choose