Our Lady of Medjugorje Messages containing 'heilsplan'
Total found:
2
Boodskap, 25 Januarie 1987
Eerste maandelikse boodskap van die 25ste van die maand (maandelikse herdenking van die eerste verskyning op die heuwel), gegee aan Marija:
Vandag rig ek 'n oproep tot julle almal:
Begin vanaf vandag' n nuwe lewe.
“
L
iewe kinders, Ek wens dat julle verstaan dat God elkeen van julle uitgekies het om hom of haar te gebruik vir sy groyen
heilsplan
betreffende die mensdom. Jy kan nie verstaan hoe groot jou rol in die plan van God is. Bid daarom, liewe kinders, dat julle in die gebed jou plek in God se plan te weet kan kom. Ek is met julle, sodat julle dit heeltemal kan besef.
”
Boodskap, 25 Mei 1993
“
L
iewe kinders, vandag vra ek jou om in die gebed vir God oop te stel, sodat die H. Gees in en deur julle wonders kan wysig. Ek is met julle en spreek vir almal by God ten beste, want, liewe kinders, in my
heilsplan
is almal belangrik. Ek roep julle op die goeie en die vrede uit te dra. God kan julle die vrede alleen gee as jy jou bekeer en bid. Daarom, my liewe kinders, bid, bid, bid en doen wat die H. Gees jou ingee. Dankie dat jy gehoor gegee het aan my oproep.
”
To compare Medjugorje messages with another language versions choose