Our Lady of Medjugorje Messages containing 'liefdevol'
Total found:
2
Boodskap, 8 Mei 1986
“
L
iewe kinders, julle is verantwoordelik vir die boodskappe. Hier is 'n bron van genaden en julle, liewe kinders, is die vazen waarin die gawes deurgegee word. Daarom, liewe kinders, nodig Ek julle uit om hierdie werk, julle eie werk, met verantwoordelikheid uit te voer, elkeen na sy vermoë. Liewe kinders, Ek nodig julle uit om die gawes
liefdevol
aan ander te gee en hulle nie vir jouself te bewaar.
”
Boodskap, 27 November 1986
“
L
iewe kinders, vandag nodig Ek julle weer uit om jou lewe met liefde aan my toe te vertrou, sodat Ek julle
liefdevol
kan lei. Ek hou van julle, liewe kinders, met 'n heel besondere liefde en Ek wil julle almal na die hemel bring, na God. Besef dat hierdie lewe in vergelyking met die lewe in die hemel van korte duur is. Liewe kinders, neem daarom vandag nog weer 'n besluit ten gunste van God. Alleen so sal Ek julle kan laat sien, hoe dierbaar julle my is en hoe graag ek wil hê dat julle almal gered word en by my in die hemel kom.
”
To compare Medjugorje messages with another language versions choose