Our Lady of Medjugorje Messages containing 'loop'
Total found:
2
Boodskap, 14 Maart 1985
“
L
iewe kinders, julle het almal in die
loop
van jou lewe lig en duisternis ervaar. God gee almal die kennis van goed en kwaad. Ek roep julle na die lig. Dra dit na die mense wat in duisternis lewe. Elke dag kom daar mense wat in duisternis lewe, aan die deur van jou huis klop. Liewe kinders, gee hulle self die lig.
”
Boodskap, 25 November 1988
“
L
iewe kinders, Ek nodig julle uit na gebed, sodat julle God mag ontmoet in die gebed. God gee hom aan julle, maar Hy wil hê dat julle in alle vryheid gehoor gee aan sy oproep. Kinders, neem daarom in die
loop
van die dag 'n vaste tyd om in vrede en nederigheid te bid en hierdie ontmoeting met die Skepper te hê. Ek is met julle en Ek kom voor julle tussenbeide by God. Sorg daar dus voor dat elk van hierdie ontmoetings geteken mag wees met vreugde deur die kontak met God.
”
To compare Medjugorje messages with another language versions choose