Our Lady of Medjugorje Messages containing 'men'
Total found:
2
Boodskap, 1 Mei 1986
“
B
egin die lewe in die gesin te verander. Laat jou gesin 'n volmaakte blom wees wat Ek Jesus kan aanbied. Liewe kinders, elk gesin moet ywerig wees in die gebed. Ek verlang dat
men
op 'n dag die vrugte daarvan in die gesin sal sien nie. Alleen so sal Ek julle almal as blomblare aan Jesus aanbied vir die verwesenliking van God se plan.
”
Boodskap, 25 September 1999
“
L
iewe kinders, ook vandag roep ek jou op draers van my vrede te word. Veral nou, nou
men
sê dat God ver weg is, is Hy nader aan julle as ooit tevore. Ek nodig julle uit na gebed in jou familie, deur die lees van die H. Skrif te hernu en vreugde te ervaar in die ontmoeting met God wat sy skepsels oneindig liefhet. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
”
To compare Medjugorje messages with another language versions choose