Our Lady of Medjugorje Messages containing 'verloor'
Total found:
4
Boodskap, 17 April 1986
“
D
ie materiële sake neem julle in beslag. En julle
verloor
op die manier alles wat God julle wil gee. Bid dus, liewe kinders, om die gawes van die H. Gees. Hierdie is vir julle nodig om van my teenwoordigheid hier en van alles wat Ek julle gee om te getuig. Liewe kinders, jy moet jou aan My toevertrou, sodat Ek julle volledig kan lei. Maak jou nie druk om soveel materiële sake.
”
Boodskap, 26 Junie 1986
“
G
od het my toegelaat om met Hom hierdie oase van vrede te verwesenlik. Ek nodig julle uit om hulle ongeskonde te bewaar. Deur onverskilligheid laat heel wat mense die gebed agterweë en
verloor
hulle die vrede. Ek vra julle: getuig van die vrede en help hulle jou hele lewe lank te bewaar.
”
Boodskap, 25 Februarie 1992
“
L
iewe kinders, vandag roep ek jou op om nog nader aan God te kom deur die gebed. Alleen op die manier kan ek julle help en julle beskerm teen elke aanval van die duiwel. Ek is met julle en spreek voor julle by God ten beste, sodat Hy jou beskerm. Jy gebed en jy jawoord is daarvoor egter noodsaaklik. Julle
verloor
jouself maklik in materiële en menslike dinge en vergeet dat God jou grootste vriend is. Daarom, liewe kinders, kom nader aan God, sodat Hy jou kan beskerm en vir alle kwaad kan bewaar. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
”
Boodskap, 25 Maart 1995
“
L
iewe kinders, vandag nooi ek jou uit tot die belewing van die vrede in jou hart en in jou gesin. My liewe kinders, daar is geen vrede waar mens nie bid nie en daar is geen liefde waar die geloof ontbreek. Daarom, my liewe kinders, nodig ek jou almal uit vandag weer die besluit te neem jou te bekeer. My liewe kinders, ek is met julle en nodig julle almal op my skoot uit jou te help. Maar jy wil nie en daarom verlei satan jou en
verloor
jy die geloof tot in die kleinste dinge. Om die rede, my liewe kinders, bid, want deur die gebed sal jy seën verkry en vrede hê. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
”
To compare Medjugorje messages with another language versions choose