Our Lady of Medjugorje Messages containing 'verwarring'
Total found:
2
Boodskap, 25 September 1992
“
L
iewe kinders, vandag wil ek julle weer sê: Ek is by julle, ook in hierdie dae van
verwarring
, waarin Satan alles wil vernietig wat ek en my Seun opbou. Hy wil in 't besonder julle siele te gronde rig en julle sover moontlik aflei van die Christelike lewe en van die gebooie, volgens welke die Kerk julle oproept te lewe. Satan wil alles wat in en om julle heen heilig is, vernietig. Daarom, my liewe kinders, bid, bid, bid om al datgene, wat God julle deur my verskynings gee, te kan verstaan. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
”
Boodskap, 25 Januarie 1994
“
L
iewe kinders, julle is almal my kinders, ek houvan julle. Maar, my liewe kinders, vergeet nie dat jy nie naby my kan wees as jy nie bid nie. Satan wil in hierdie tyd in jou hart en in jou gesin
verwarring
stig. Liewe kinders, laat nie toe dat hy julle en jou lewe in die verkeerde rigting stuur. Ek hou van julle en spreek by God vir julle ten beste. Liewe kinders, bid! Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
”
To compare Medjugorje messages with another language versions choose