Our Lady of Medjugorje Messages containing 'vrede'
Total found:
82
Boodskap, 25 Junie 2004 - 23e Verjaardag van die verskynings
“
L
iewe kinders, ook vandag is daar vreugde in my hart. Ek sou jou wil bedank omdat jy my plan realiseerbaar maak. Elkeen van julle is belangrik. Daarom, my liewe kinders, bid en verbly jou met my om elke hart wat hulle bekeer het en 'n instrument van
vrede
in die wêreld geword het. Gebedsgroepe is kragtig, en deur hulle kan ek sien, my liewe kinders, dat die Heilige Gees in die wêreld werk. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
”
Boodskap, 25 Julie 2004
“
L
iewe kinders, weer roep ek jou op oop te staan vir my boodskappe. My liewe kinders, ek wil jou almal nader aan my Seun, Jesus bring; bid en vas daarom. Ek roep jou veral op vir my bedoelings te bid, sodat ek julle aan my Seun kan aanbied. Hy sal jou hart verander en oop vir die liefde. Wanneer jy liefde in jou hart het, sal ook die
vrede
in jou woon. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
”
To compare Medjugorje messages with another language versions choose
<<Previous
1
2
3
4
5