Our Lady of Medjugorje Messages containing 'vriend'
Total found:
5
Boodskap, 25 Februarie 1992
“
L
iewe kinders, vandag roep ek jou op om nog nader aan God te kom deur die gebed. Alleen op die manier kan ek julle help en julle beskerm teen elke aanval van die duiwel. Ek is met julle en spreek voor julle by God ten beste, sodat Hy jou beskerm. Jy gebed en jy jawoord is daarvoor egter noodsaaklik. Julle verloor jouself maklik in materiële en menslike dinge en vergeet dat God jou grootste
vriend
is. Daarom, liewe kinders, kom nader aan God, sodat Hy jou kan beskerm en vir alle kwaad kan bewaar. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
”
Boodskap, 25 November 1993
“
L
iewe kinders, in hierdie tyd roep ek julle op julle, meer as ooit, op die koms van Jesus voor te berei. Die klein Jesus moet in julle harte gaan heers. Net as Jesus julle
vriend
is, sal julle gelukkig wees. Dit sal julle nie swaar val om te bid, offers te bring en om van die grootheid van Jesus te getuig, want Hy sal julle in hierdie tyd krag en vreugde gee. Ek is julle naby met my voorspraak en gebede. Ek het julle lief en seën julle almal. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
”
Boodskap, 25 September 1995
“
L
iewe kinders, vandag nooi ek jou uit verlief te word op Jesus in die allerheiligste Sacrament. Aanbid Hom, liewe kinders, in julle parochies, dan is jy verbind met die hele wêreld. Jesus word vir julle 'n
vriend
en jy sal nie meer oor Hom praat as oor iemand wat jy skaars ken. Die eenheid met Hom sal vir julle 'n vreugde wees en julle sal getuies word van die liefde wat Jesus vir elke skepsel het. My liewe kinders, as julle Jesus aanbid is julle ook naby My. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
”
Boodskap, 25 Junie 1997
“
L
iewe kinders, vandag is ek op besondere wyse by julle en bring julle my moederlike vredeszegen. Ek bid vir julle en spreek by God vir julle ten beste, sodat jy mag verstaan, dat almal 'n draer van vrede is. Jy kan nie vrede hê, as jou hart nie in vrede is met God. Daarom, my liewe kinders, bid, bid, bid, omdat die gebed die fondament mag wees van jou vrede. Open jou hart en gee tyd aan God, sodat Hy jou
vriend
kan wees. As ware vriendskap met God is gesluit, kan geen storm hierdie vernietig. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
”
Boodskap, 25 Maart 1999
“
L
iewe kinders, ek roep jou op tot die gebed met die hart. Op 'n besondere wyse, kinders, roep ek jou op te bid vir die bekering van die sondaars, vir diegene wat my hart en die hart van my Seun deurboor met die swaard van die haat en die daaglikse lastertaal. Laat ons bid, kinders, vir al diegene wat nie tot die liefde van God wil kom, hoewel hulle in die kerk is. Laat ons bid dat hulle hul bekeer, sodat die Kerk in liefde mag opstaan. Alleen met liefde en gebed, kinders, kan jy hierdie tyd beleef wat gegee is vir julle bekering. Plek God op die eerste plek, dan sal die verrese Jesus jou
vriend
word. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
”
To compare Medjugorje messages with another language versions choose