Our Lady of Medjugorje Messages containing 'wag'
Total found:
3
Boodskap, 10 Mei 1984
Die uitbly van die boodskap op 26 April en 3 Mei sowel as die uitleg op 30 April misten hul uitwerking nie. Die antwoord het nie op hom
wag
:
“
E
k rig die woord tot julle en Ek gaan daarmee voort. Maar luister na hierdie riglyne.
”
Boodskap, 25 Mei 1992
“
L
iewe kinders, vandag nooi ek julle weer uit tot gebed, sodat jy deur die gebed nader aan God kom. Ek is met julle en wens julle te lei op die weg van die heil, dat Jesus gee. Dag na dag kom ek nader en nader by julle, ofskoon jy daar nie van bewus is en jy wil my nie toelaat dat jy in die gebed ook maar 'n bietjie met my verbind is. As daar bekoringen en probleme kom sê jy: 'O God, o Moeder, waar is U?' En ek
wag
net op jou ja-woord, sodat ek jou 'ja' aan Jesus kan gee en Hy jou genaden kan skenk. Daarom weereens, neem my oproep aan en begin weer te bid totdat die gebed 'n vreugde vir jou word. Dan sal jy in jou daaglikse lewe ontdek dat God almagtig is. Ek is met julle en
wag
op jou. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
”
Boodskap, 25 Junie 1995
“
L
iewe kinders, vandag is ek gelukkig julle in so 'n groot getale te sien en omdat julle gehoor gegee het en gekom het om my boodskappe in praktyk te bring. My liewe kinders, ek nodig jou uit in hierdie onrustige wêreld vreugdevolle draers van die vrede te wees. Bid vir vrede, sodat die era van vrede, waar my Hart met ongeduld op
wag
, so spoedig moontlik begin. Ek is julle naby, my liewe kinders, en spreek vir elkeen van julle ten beste by die Allerhoogste. Ek seën julle almal met my moederlike seën. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.
”
To compare Medjugorje messages with another language versions choose