Our Lady of Medjugorje Messages containing 'wyd'
Total found:
2
Boodskap, 12 September 1985
Tot Marija, op die Krizevac, vóór die viering van die fees van Kruisverheffing, die dag van die grootste pelgrimstog van die jaar:
“
M
ag die kruis in hierdie dae in die middelpunt van jou lewe staan. Bid veral gekniel voor die kruis, die bron van groot barmhartigheid.
Wyd
jy nou tuis spesiaal aan die kruis toe. Beloof nóg Jesus nóg die kruis te beledig nie en ook nie te vloek.
”
Boodskap, 25 Mei 1990
“
L
iewe kinders, ek nodig julle hiervoor uit: besluit ernstig hierdie noveen (vir Pinkster) te beleef.
Wyd
tyd aan die gebed en die offer. Ek is met julle en ek wil jou help in die onthegting en die versterking vorentoe te gaan, sodat julle die skoonheid kan verstaan van die lewe van hulle wat op 'n besondere wyse aan my gee. Liewe kinders, God seën julle van dag tot dag en verlang die verandering van jou lewe. Bid daarom, sodat julle die krag het jy op jou lewe te besin.
”
To compare Medjugorje messages with another language versions choose