Our Lady of Medjugorje Messages containing 'tv'
“Hierdie vastentijd is vir julle 'n ekstra aansporing om jou lewe te verander. Begin daarmee van nou af aan: Sit jou TV af en laat soveel ander nuttelose dinge agterweë. Liewe kinders, Ek spoor julle aan tot persoonlike bekering: daarvoor is dit nou die tyd. ”