Search this website | ||||
Boodskap, 25 Desember 1987Other languages: English, Afrikaans, Български, Čeština, Deutsch, Español, Français, Hrvatski, Italiano, Latviešu, Magyar, Nederlands, Norsk, Polski, Română, Русский, Slovenčina, Slovenščina, زبان_فارسی
“Verbly jou met My, want my Hart verheug in Jesus. Ek wil Hom vandag aan julle gee. Liewe kinders, Ek wil dat elkeen van julle sy hart vir Jesus oopmaak. Ek sal Hom met liefde aan julle gee, want Hy is die wat julle verander, onderrig en beskerm. Vandag Ek bid op 'n besondere wyse vir elkeen van julle en Ek bied julle aan God aan; kan Hy homself aan julle openbaar. Ek nodig julle tot 'n opregte gebed uit,' n gebed vanuit jou hart. Mag elk van jou gebede 'n ontmoeting met God wees. Gee aan God die eerste plek in jou werk, in jou lewe van alledag. Gehoorsaam My vandag in alle opregtheid asseblief. ” To compare Medjugorje messages with another language versions choose | | |||
Our Lady of Medjugorje Messages Messages of year Find messages Enter words or phrase Random Messages “Dear children, I am with you and I desire to help each of you to live and by living, to witness the good news. I am here, dear children, to help you and to lead you to heaven, and in heaven is the joy through which you can already live heaven now.” ( From message, 25 Mei 1991 ) | Medjugorje Live Current time in Medjugorje (CET): Deep concern & disturbing information: Latest news & articles 15 April 2017 24 September 2016 5 April 2016 2 Oktober 2015 Latest videos 11 Junie 2018 10 Mei 2018 13 April 2018 31 Maart 2018 16 Maart 2018 Most read articles Most watched videos Most watched Medjugorje Photos Gallery albums Favorite content related to Medjugorje" | |||
Medjugorje Videos Medjugorje News & Articles Medjugorje Web Sites Links Picture & Photo Galleries The Polls Our Lady of Medjugorje Messages | Copyright © 2005-2024 Medjugorje WebSite medjugorje.ws medjugorie.ws medugorje.ws ourlady.eu and content contributors | |||