Search this website | ||||
Boodskap, 25 April 1988Other languages: English, Afrikaans, Български, Čeština, Deutsch, Español, Français, Hrvatski, Italiano, Latviešu, Magyar, Nederlands, Norsk, Polski, Română, Русский, Slovenčina, Slovenščina, زبان_فارسی
“God wil julle heilig maak. Daarom roep Hy julle via My tot volle oorgawe op. Laat die H. Mis vir julle die lewe wees. Verstaan goed dat die kerk die paleis van God is. Dit is die plek waar Ek julle saambring en waar Ek julle die weg na God wil wys. Kom en bid! Kyk nie na die ander. Antwoord hulle nie onvriendelike, maar laat jou lewe getuig van die pad na die heiligheid. Die kerke verdien respek, hulle is geheilig, want die mensgeworden God woon daar dag en nag. Geloof en bid daarom, kindertjies, sodat die Vader jou geloof versterk. En soek dan wat vir julle noodsaaklik is. Ek is met julle, Ek verheug my oor jou bekering en Ek beskerm julie met my moederlike mantel. ” To compare Medjugorje messages with another language versions choose | | |||
Our Lady of Medjugorje Messages Messages of year Find messages Enter words or phrase Random Messages “Live my messages and put into life every word that I am giving you. May they be precious to you because they come from heaven.” ( From message, 25 Junie 2002 ) | Medjugorje Live Current time in Medjugorje (CET): Deep concern & disturbing information: Latest news & articles 15 April 2017 24 September 2016 5 April 2016 2 Oktober 2015 Latest videos 11 Junie 2018 10 Mei 2018 13 April 2018 31 Maart 2018 16 Maart 2018 Most read articles Most watched videos Most watched Medjugorje Photos Gallery albums Favorite content related to Medjugorje" | |||
Medjugorje Videos Medjugorje News & Articles Medjugorje Web Sites Links Picture & Photo Galleries The Polls Our Lady of Medjugorje Messages | Copyright © 2005-2024 Medjugorje WebSite medjugorje.ws medjugorie.ws medugorje.ws ourlady.eu and content contributors | |||