Medjugorje Website Updates by month April, 1984

5 April 1984 /  Section: Our Lady of Medjugorje Messages - Category: Weekly Messages
Liewe kinders, vanaand vra Ek julle baie spesiaal die Hart van my Seun Jesus te vereer. Gee voldoening vir die wonde wat die Hart van my Seun toegedien is: Dit Hart is deur allerlei sondes gewond.
12 April 1984 /  Section: Our Lady of Medjugorje Messages - Category: Weekly Messages
Liewe kinders, vanaand versoek Ek julle om met kwaadspreek op te hou en vir die eenheid te bid, want my Seun en Ek het 'n besonder plan met hierdie gemeente. Berei jy op 'n besondere wyse op Paaszaterdag voor.
19 April 1984 /  Section: Our Lady of Medjugorje Messages - Category: Weekly Messages
Liewe kinders, deel in my compassie; bid, bid, bid!
30 April 1984 /  Section: Our Lady of Medjugorje Messages - Category: Weekly Messages
Ek het 'n spesiale boodskap vir die gemeente om die geloof van alle gelowiges op te wek. Tog wil ek niemand dwing tot iets, wat dit dan ook is, waarvoor mens niks voel of waarna hulle nie verlang. Baie min mense het die boodskappe van die Donderdag aanvaar. In die begin was daar meer. Maar nou blyk dit dat dit alles vir hulle doodgewoon geword het. En die laaste keer het sommige net uit nuuskierigheid na die boodskap gevra het en nie met geloof en godsvrug ten opsigte van my Seun en My.

For God to live in your hearts, you must love.

`