| | Medjugorje Website Updates by month Junie, 1985
Languages: English, Afrikaans, العربية, Български, Беларуская, Català, Čeština, Deutsch, Español, Français, Hrvatski, Italiano, Kiswahili, Latviešu, Magyar, Malti, Nederlands, Norsk, Polski, Português, Română, Русский, Shqip, Slovenčina, Slovenščina, Suomi, Svenska, Tagalog, Tiếng Việt, Українська, زبان_فارسی
Other languages: English, Afrikaans, Čeština, Deutsch, Español, Français, Hrvatski, Italiano, Latviešu, Magyar, Nederlands, Norsk, Polski, Română, Русский, Slovenčina, Slovenščina
“Dezer dae sal daar pelgrims uit alle lande hier in julle gemeente kom. Ek nodig julle uit om te bemin. Bemin eers jou gesin en dan sal julle almal wat hier kom, onthalen en liefhet. ”
Other languages: English, Afrikaans, Čeština, Deutsch, Español, Français, Hrvatski, Italiano, Latviešu, Magyar, Nederlands, Norsk, Polski, Română, Русский, Slovenčina, Slovenščina
“Liewe kinders, Ek dring daarop aan dat julle tot aan die verjaardag van die verskynings (25 Junie) meer bid. Laat julle gebed 'n teken van jou toewyding aan God wees. Liewe kinders, Ek weet dat julle moeg is. Julle weet jy nog nie aan My toe te vertrou. Vertrou jy in hierdie dae volkome aan My toe. ”
Other languages: English, Afrikaans, Čeština, Deutsch, Español, Français, Hrvatski, Italiano, Latviešu, Magyar, Nederlands, Norsk, Polski, Română, Русский, Slovenčina, Slovenščina
“Open jou hart vir die Here van alle harte. Vertrou My al jou gevoelens en al jou probleme toe. Ek wil julle in al jou beproewings troos. Ek wil julle hart met vrede, vreugde en met die liefde van God overstelpen. ”
Other languages: English, Afrikaans, Čeština, Deutsch, Español, Français, Hrvatski, Italiano, Latviešu, Magyar, Nederlands, Norsk, Polski, Română, Русский, Slovenčina, Slovenščina
Op hierdie verjaarsdag van die eerste verskyning op die heuwel vra Marija: Wat verlang U van die priesters? “Ek spoor julle almal aan die rosekrans te bid. Nodig die mense tot dat gebed uit. Met die rosekrans sal julle alle probleme oorwin die Satan die Kerk in die pad lê. Priesters, bid die rosekrans. Neem die nodige tyd vir die rosekrans! ”
Other languages: English, Afrikaans, Čeština, Deutsch, Español, Français, Hrvatski, Italiano, Latviešu, Magyar, Nederlands, Norsk, Polski, Română, Русский, Slovenčina, Slovenščina
“Vandag nodig Ek julle uit tot nederigheid. In hierdie dae het julle almal 'n groot vreugde gevoel weens al die mense wat hier gekom het en met liefde het julle hulle oor jou ervarings vertel. Bly nederig en openlik praat met almal wat hier kom. ”
| | |