Medjugorje Website Updates by month Maart, 1987

25 Maart 1987 /  Section: Our Lady of Medjugorje Messages - Category: Monthly Messages
Vandag dank ek julle voor jou teenwoordigheid op hierdie plek waar Ek julle besondere barmhartigheid gee. Ek roep elkeen van julle op om vanaf vandag die lewe te gaan lei dat God van julle verlang. Begin met goeie werke van liefde en barmhartigheid te doen. Ek wens nie, liewe kinders, dat julle die boodskappe nakom terwyl jy die sonde bedryf wat My nie behaag. Ek verlang, liewe kinders, dat elkeen van julle 'n nuwe lewe lei sonder om alles te vernietig wat God in jou doen en wat Hy jou gee. Ek gee julle my spesiale seën en Ek bly by julle op julle pad na bekering.

For God to live in your hearts, you must love.

`