Medjugorje Website Updates by month Maart, 1993

25 Maart 1993 /  Section: Our Lady of Medjugorje Messages - Category: Monthly Messages
Liewe kinders, vandag roep ek julle meer as ooit op om te bid vir vrede: vrede in jou hart, vrede in jou familie en vrede in die hele wêreld. Want, satan wil oorlog, hy wil geen vrede, hy wil alles wat goed is stukkend maak. Daarom, liewe kinders, bid, bid, bid! Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

For God to live in your hearts, you must love.

`