Medjugorje Website Updates by month November, 1993

25 November 1993 /  Section: Our Lady of Medjugorje Messages - Category: Monthly Messages
Liewe kinders, in hierdie tyd roep ek julle op julle, meer as ooit, op die koms van Jesus voor te berei. Die klein Jesus moet in julle harte gaan heers. Net as Jesus julle vriend is, sal julle gelukkig wees. Dit sal julle nie swaar val om te bid, offers te bring en om van die grootheid van Jesus te getuig, want Hy sal julle in hierdie tyd krag en vreugde gee. Ek is julle naby met my voorspraak en gebede. Ek het julle lief en seën julle almal. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

For God to live in your hearts, you must love.

`