Medjugorje Website Updates by month Desember, 1998

25 Desember 1998 /  Section: Our Lady of Medjugorje Messages - Category: Monthly Messages
Liewe kinders, tydens hierdie kerstvreugde wil ek julle seën met my seën. Heel spesiaal, liewe kinders, gee ek julle die seën van die klein Jesus. Mag Hy jou vul met sy vrede. My liewe kinders, vandag het julle nie vrede en tog begeerte julle daarna. Daarom nooi ek jou op hierdie dag saam met my seun Jesus uit: bid, bid, bid, omdat daar vir julle sonder gebed geen vreugde, geen vrede, nóg toekoms is. Verlang na vrede en soek hom, want God is die ware vrede. Dankie dat jy aan my oproep gevolg gegee het.

For God to live in your hearts, you must love.

`