Medjugorje Website Updates by month November, 1999

25 November 1999 /  Section: Our Lady of Medjugorje Messages - Category: Monthly Messages
Liewe kinders, ook vandag nodig ek jou uit vir gebed. Mag die kruis in hierdie tyd van genade vir elkeen van julle 'n wegwyser van liefde en eenheid is, waardeur die ware vrede kom. Daarom, my liewe kinders, bid in hierdie tyd veral dat die klein Jesus, die Skepper van die vrede, in jou hart gebore mag word. Alleen deur die gebed kan jy my vredesapostelen in hierdie wêreld sonder vrede word. Bid daarom dat die gebed vir julle vreugde word. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

For God to live in your hearts, you must love.

`