Medjugorje Website Updates by month April, 2002

25 April 2002 /  Section: Our Lady of Medjugorje Messages - Category: Monthly Messages
Liewe kinders, verheug julle met my in hierdie lentetijd waarin die hele natuur word wakker en waarin jou hart vurig na verandering verlang. Stel jou oop, liewe kinders, en bid. Vergeet nie dat ek met julle is en dat ek julle almal na my Seun sou wou lei, sodat Hy jou skenk met opregte liefde tot God en tot alles wat van Hom kom. Stel jou oop vir die gebed en verlang van God die bekering van jou hart; al die ander sien Hy en Hy sorg daarvoor in sy voorsienigheid. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het.

For God to live in your hearts, you must love.

`