Search this website | ||||
Boodskap, 25 Mei 1996Other languages: English, Afrikaans, Български, Čeština, Deutsch, Español, Français, Hrvatski, Italiano, Latviešu, Magyar, Nederlands, Norsk, Polski, Português, Română, Русский, Slovenčina, Slovenščina, زبان_فارسی
“Liewe kinders, vandag wil ek jou bedank vir al die gebede en offers wat jy my in hierdie maand, wat aan my is toegewyd, het gebring. My liewe kinders, ek wil graag dat jy almal aktief word in hierdie tyd, wat deur my op besondere wyse met die hemel verbind is. Bid, om beter te kan verstaan, dat julle almal deur julle lewe en voorbeeld mee moet werk aan die werk van die Verlossing. My liewe kinders, ek wil graag dat die mense hulle bekeer en in julle my en my Seun herken. Ek sal vir elkeen van julle ten beste spreek en jou help self tot lig te word. As jy ander help, kom dat jou eie siel ook ten goede. Dankie dat jy aan my oproep gevolg gegee het. ” To compare Medjugorje messages with another language versions choose | | |||
Our Lady of Medjugorje Messages Messages of year Find messages Enter words or phrase Random Messages “Pray, little children, in a special way for all those who have not come to know God's love. Pray that their hearts may open and draw closer to my heart and the Heart of my Son Jesus, so that we can transform them into people of peace and love.” ( From message, 25 Januarie 2004 ) | Medjugorje Live Current time in Medjugorje (CET): Deep concern & disturbing information: Latest news & articles 15 April 2017 24 September 2016 5 April 2016 2 Oktober 2015 Latest videos 11 Junie 2018 10 Mei 2018 13 April 2018 31 Maart 2018 16 Maart 2018 Most read articles Most watched videos Most watched Medjugorje Photos Gallery albums Favorite content related to Medjugorje" | |||
Medjugorje Videos Medjugorje News & Articles Medjugorje Web Sites Links Picture & Photo Galleries The Polls Our Lady of Medjugorje Messages | Copyright © 2005-2024 Medjugorje WebSite medjugorje.ws medjugorie.ws medugorje.ws ourlady.eu and content contributors | |||