Search this website | ||||
Our Lady of Medjugorje Messages containing 'getrou'“Liewe kinders, vandag nodig Ek julle uit na die liefde wat getrou is aan God en die wat Hom behaag. My liewe kinders, die liefde aanvaar alles, ook wat hard en bitter is, ter wille van Jesus, wat die liefde self is. Liewe kinders, vra God daarom dat Hy julle te hulp kom. Maar nie omdat julle die wense, maar omdat God dit wil vanuit sy liefde. Gee jou aan God, sodat Hy jou kan genees en troos en alles vergewe wat in julle 'n hindernis vorm op die pad na die liefde. Dan kan God jou lewe vorm en sal julle in liefde groei. Verheerlik God, my liewe kinders, soos in die Hooglied van die Liefde, sodat die liefde van God in julle van dag tot dag tot volmaaktheid kan groei. Ek dank jou, dat julle aan my oproep gehoor gegee het. ” To compare Medjugorje messages with another language versions choose | | |||
Our Lady of Medjugorje Messages Messages of year Find messages Enter words or phrase Random Messages “I am with you and I guide you into a new time, a time which God gives you as grace so that you may get to know him more.” ( From message, 25 Januarie 1993 ) | Medjugorje Live Current time in Medjugorje (CET): Deep concern & disturbing information: Latest news & articles 15 April 2017 24 September 2016 5 April 2016 2 Oktober 2015 Latest videos 11 Junie 2018 10 Mei 2018 13 April 2018 31 Maart 2018 16 Maart 2018 Most read articles Most watched videos Most watched Medjugorje Photos Gallery albums Favorite content related to Medjugorje" | |||
Medjugorje Videos Medjugorje News & Articles Medjugorje Web Sites Links Picture & Photo Galleries The Polls Our Lady of Medjugorje Messages | Copyright © 2005-2024 Medjugorje WebSite medjugorje.ws medjugorie.ws medugorje.ws ourlady.eu and content contributors | |||