Search this website | ||||
Our Lady of Medjugorje Messages containing 'manlike'“Liewe kinders, God het my hierdie tyd gegee as 'n geskenk vir julle, sodat ek jou kan leer en kan lei op die weg van die heil. Liewe kinders, nou verstaan jy hierdie genade nie, maar spoedig sal die tyd kom dat jy met weemoed terug sal dink aan hierdie boodskappe. Leef daarom, my liewe kinders, volgens al die woorde wat ek jou tydens hierdie tyd van genade gegee het en bly bid, totdat die gebed vir julle vreugde word. Heel besonder nodig ek diegene uit wat hulle aan my Onbevlekte Hart het toegewy om vir ander 'n voorbeeld te wees. Ek nooi alle priesters en alle manlike en vroulike religieuse uit die rosekrans te bid en dit aan ander te leer bid. Liewe kinders, die rosekrans is vir my besonder kosbaar. Open jou hart vir my deur die bid van die rosekrans, dan kan ek julle help. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het. ” To compare Medjugorje messages with another language versions choose | | |||
Our Lady of Medjugorje Messages Messages of year Find messages Enter words or phrase Random Messages “I am with you and I guide you into a new time, a time which God gives you as grace so that you may get to know him more.” ( From message, 25 Januarie 1993 ) | Medjugorje Live Current time in Medjugorje (CET): Deep concern & disturbing information: Latest news & articles 15 April 2017 24 September 2016 5 April 2016 2 Oktober 2015 Latest videos 11 Junie 2018 10 Mei 2018 13 April 2018 31 Maart 2018 16 Maart 2018 Most read articles Most watched videos Most watched Medjugorje Photos Gallery albums Favorite content related to Medjugorje" | |||
Medjugorje Videos Medjugorje News & Articles Medjugorje Web Sites Links Picture & Photo Galleries The Polls Our Lady of Medjugorje Messages | Copyright © 2005-2024 Medjugorje WebSite medjugorje.ws medjugorie.ws medugorje.ws ourlady.eu and content contributors | |||