Search this website | ||||
![]() | ![]() | ![]() | ![]() | ![]() |
![]() | Our Lady of Medjugorje Messages containing 'o'“Liewe kinders, vandag nooi ek julle weer uit tot gebed, sodat jy deur die gebed nader aan God kom. Ek is met julle en wens julle te lei op die weg van die heil, dat Jesus gee. Dag na dag kom ek nader en nader by julle, ofskoon jy daar nie van bewus is en jy wil my nie toelaat dat jy in die gebed ook maar 'n bietjie met my verbind is. As daar bekoringen en probleme kom sê jy: 'O God, o Moeder, waar is U?' En ek wag net op jou ja-woord, sodat ek jou 'ja' aan Jesus kan gee en Hy jou genaden kan skenk. Daarom weereens, neem my oproep aan en begin weer te bid totdat die gebed 'n vreugde vir jou word. Dan sal jy in jou daaglikse lewe ontdek dat God almagtig is. Ek is met julle en wag op jou. Dankie dat jy aan my oproep gehoor gegee het. ” To compare Medjugorje messages with another language versions choose | | ![]() | |
Our Lady of Medjugorje Messages ![]() Messages of year Find messages Enter words or phrase Random Messages “From day to day I wish to clothe you in holiness, goodness, obedience and God's love, so that from day to day you become more beautiful and more prepared for your Master.” ( From message, 24 Oktober 1985 ![]() | Medjugorje Live Current time in Medjugorje (CET): ![]() ![]() Deep concern & disturbing information: Latest news & articles ![]() 15 April 2017 24 September 2016 5 April 2016 2 Oktober 2015 Latest videos ![]() 11 Junie 2018 10 Mei 2018 13 April 2018 31 Maart 2018 16 Maart 2018 Most read articles ![]() Most watched videos ![]() Most watched Medjugorje Photos Gallery albums ![]() ![]() Favorite content related to Medjugorje" | |||
Medjugorje Videos Medjugorje News & Articles Medjugorje Web Sites Links Picture & Photo Galleries The Polls Our Lady of Medjugorje Messages | Copyright © 2005-2024 Medjugorje WebSite medjugorje.ws medjugorie.ws medugorje.ws ourlady.eu and content contributors | |||