Search this website | ||||
Our Lady of Medjugorje Messages containing 'ontplooit'“Liewe kinders, vandag nodig Ek julle almal weer uit te bid. Julle weet goed, liewe kinders, dat God in die gebed besondere barmhartigheid gee. Soek en bid daarom, sodat julle alles kan verstaan wat Ek julle hier gee. Ek nodig jou uit, liewe kinders, met jou hart te bid. Julle weet dat julle sonder die gebed alles wat God deur elkeen van julle van plan is, nie kan verstaan nie. Bid daarom! Ek verlang dat die plan van God deur elkeen verwesenlik word en dat alles hulle ontplooit wat God julle in die hart gegee het. Bid daarom, sodat die seën van God julle kan bewaar vir al die kwaad dat julle bedreig. Ek seën jou, liewe kinders! ” To compare Medjugorje messages with another language versions choose | | |||
Our Lady of Medjugorje Messages Messages of year Find messages Enter words or phrase Random Messages “I am with you and I guide you into a new time, a time which God gives you as grace so that you may get to know him more.” ( From message, 25 Januarie 1993 ) | Medjugorje Live Current time in Medjugorje (CET): Deep concern & disturbing information: Latest news & articles 15 April 2017 24 September 2016 5 April 2016 2 Oktober 2015 Latest videos 11 Junie 2018 10 Mei 2018 13 April 2018 31 Maart 2018 16 Maart 2018 Most read articles Most watched videos Most watched Medjugorje Photos Gallery albums Favorite content related to Medjugorje" | |||
Medjugorje Videos Medjugorje News & Articles Medjugorje Web Sites Links Picture & Photo Galleries The Polls Our Lady of Medjugorje Messages | Copyright © 2005-2024 Medjugorje WebSite medjugorje.ws medjugorie.ws medugorje.ws ourlady.eu and content contributors | |||