Search this website | ||||
Our Lady of Medjugorje Messages containing 'stappe'“Liewe kinders, vandag seën ek julle op 'n spesiale wyse met my moederlike seën en kom ek vir julle tussenbeide by God, sodat Hy jou die bekering van jou hart gee. Al jare roep ek julle op en spoor ek julle aan tot 'n diep geestelike lewe in alle eenvoud, maar julle is so koel! Daarom, kindertjies, aanvaar en beleef die boodskappe asseblief ernstig, sodat jou siel nie bedroef is wanneer ek nie meer by julle sal wees en wanneer ek jou nie meer sal lei as 'n kind wat onseker sy eerste stappe sit. Liewe kinders, lees daarom elke dag die boodskappe wat Ek julle gegee het en sit dit om in die lewe. In bemin julle en daarom nodig Ek julle almal uit na die pad na die heil met God. ” To compare Medjugorje messages with another language versions choose | | |||
Our Lady of Medjugorje Messages Messages of year Find messages Enter words or phrase Random Messages “I am with you and I guide you into a new time, a time which God gives you as grace so that you may get to know him more.” ( From message, 25 Januarie 1993 ) | Medjugorje Live Current time in Medjugorje (CET): Deep concern & disturbing information: Latest news & articles 15 April 2017 24 September 2016 5 April 2016 2 Oktober 2015 Latest videos 11 Junie 2018 10 Mei 2018 13 April 2018 31 Maart 2018 16 Maart 2018 Most read articles Most watched videos Most watched Medjugorje Photos Gallery albums Favorite content related to Medjugorje" | |||
Medjugorje Videos Medjugorje News & Articles Medjugorje Web Sites Links Picture & Photo Galleries The Polls Our Lady of Medjugorje Messages | Copyright © 2005-2024 Medjugorje WebSite medjugorje.ws medjugorie.ws medugorje.ws ourlady.eu and content contributors | |||